KONINGS OLIE

Kings Beard Oil Spearmint and Frankincense / Konings Baard-Olie, Spearmint en Wierook Baard-Olie 30ml

R140.00

Spearmint Baard-Olie 30ml

Description

Bestandele:

Konings Baard-Olie, Spearmint en Wierook Baard-Olie bevat Argan verfyn olie saam met Hemp koue koue olie as 'n draer olie, en daarby gemeng gebruik ons suiwer Essentiële olies naamlik: Spearmint, Peperment, Wierook, Mirre en Kaneel.

Alle bestandele is natuurlik en nie sinteties nie.

Gebruiksaanwysings

Plaas ‘n klein hoeveelheid baard-olie in jou palm. Druk vingerpunte van een hand in olie en vryf met vingers van onder die nek tot by die wange, maak weer vingerpunte nat en vryf tot u die hele nek en wange gedek het. Vryf olie dan tussen die twee hande en met oortollige olie, vryf dit dan van onderkant van nek, totdat hele baard area bedek is.

Let wel die Baard-Olie is vir die vel bedoel, om die haarwortel te behandel, voed eers die vel voordat u bekommerd is om die baard 'n mooi glans te gee...

Gesondheids voordele van Spearmint/ Health Benefits of Spearmint:

  • Good for Digestive Upsets.
  • High in Antioxidants.
  • May Improve Memory.
  • Fights Bacterial Infections.
  • May Lower Blood Sugar.
  • May Help Reduce Stress.
  • May Improve Arthritis Pain
  • May Help Lower Blood Pressure
  • Easy to Incorporate Into Your Diet

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kings Beard Oil Spearmint and Frankincense / Konings Baard-Olie, Spearmint en Wierook Baard-Olie 30ml”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Olies van uitstekende gehalte vanuit die Bybelse dae.
KONINGS OLIE... vir baarde en gesondheid.
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram