KONINGS OLIE

Pro 21:20 There is treasure to be desired and oil in the dwelling of the wise; but a foolish man spendeth it up. Spreuke 21:20 ‘n Kosbare skat en olie is in die woning van die regverdige, maar ‘n dwase mens bring dit deur.

Welcome at Kings Oil - Welkom by KONINGS OLIE!

Myrrh, Frankincense, Spikenard, Saffron Calamus, Cinnamon etc was used through the ages for healing and cleansing. These expensive oils was used by kings like king Solomon and priests serving in the presence of the Almighty.

We see in Genesis (Bereshith) 1:29 that all the plants were given to us as food, the King James version says "to you it shall be for meat" It was said that we will live from the plants and trees. If we look at the Health benefits of the plants and trees, were essential oils originated from, we will see that the oils were given to us as medicine also. essential oil mixtures, only exists from Plants and Trees without any chemical composition!

With the slaughtering of animals on a daily base, the Temple and the Altar had to be kept clean from bacteria and diseases that could brake out. One can imagine all the flies that the blood could have attracted. Through Scripture, we also read that they always burned incense (Frankincense) and Myrrh in the Temple, scientists have found that, if you burn Incense and Myrrh together, it destroys up to 68% of air bacteria.

Some people do not realise the reason, of using natural tree materials (oils) in the Temple but now we know, it was for Healing and cleansing. That is why some of the oils was mentioned in Scripture.

Kings Oil has done intensive researching regarding the Health Benefits of the essential oils and therefor start mixing some of the oils together, we tested it on different people who had different problems and the feedback was fantastic. (Feel free to listen to the feedback of happy clients, on our extra page.

Please note.
The content on our website, is not intended as a substitute for professional medical advice, diagnosis or treatment. Always seek the advise of your qualified medical advisor, with any questions regarding a medical condition. Never disregard or delay professional medical advise as a result of anything you read on this site.

___________________________________________________________________________________


Wierook, Mirre, Nardus, Saffraan, Kalmoes, Kaneel ens was deur die eeue gebruik vir genesing en reiniging. Van hierdie duurste olies was gebruik deur konings soos Salomo en die priesters wat diens gedoen het in die teenwoordigheid van die Almagtige.

In Genesis (Bereshith) 1:29 sien ons was die plante en bome vir ons gegee gewees as voedsel, die King James Vertaling sê "to you it shall be for meat" Dus uit die plante en bome sal ons van lewe, en as ons na die Gesondheids Voordele van plante en bome se essentiële olies kyk sien ons baie voordele daarin, en so is plante en bome ook vir die mens as medikasie gegee gewees en net plant en boom materiaal was in die heilige salfolie mengsel in Shemoth (Exodus) 30 gebruik gewees, en geen chemiese samestelling nie!

So was die Tempel en die altaar gereinig gewees van bakterië en vir ander pes siektes wat dalk sou kon uitbreek van al die diere se bloed wat daagliks daar geslag was (hoeveel vlieë sou dit net nie gelok het nie). Ons sien ook deur die Skrif was Wierook (Frankincense) en Mirre gebruik gewees en was saam gebrand in die Tempel. Wettenskaplikes het bevind dat as mense Wierook en Mirre saam brand dat dit tot 68% lug bakterië vernietig.  

So daar was 'n rede hoekom hierdie twee natuurlike boom materiaal se bestandele gebruik was in die Tempel, maar nie almal besef die rede daarvoor en hoekom van die olies genoem was in die Skrif. 

Konings-Olie het van die Gesondheids Voordele van die essentiële olies gaan ondersoek en van die olies saam gemeng en kry fantastiese terugvoering van ons kliente, luister gerus na ons kliente se terugvoering op ons Ekstra blad. 

Let wel :Die inhoud op ons webblad is nie bedoel as 'n plaasvervanger vir professionele mediese advies, diagnose of behandeling nie. Vra altyd die advies van u dokter of ander gekwalifiseerde mediese verskaffer met enige vrae rakende 'n mediese toestand. Moet nooit professionele mediese advies verontagsaam of dit nie vertraag as gevolg van iets wat u op hierdie webwerf gelees het nie.
Olies van uitstekende gehalte vanuit die Bybelse dae.
KONINGS OLIE... vir baarde en gesondheid.
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram