Description
Gebruiksaanwysings
Plaas ‘n klein hoeveelheid baard-olie in jou palm. Druk vingerpunte van een hand in olie en vryf met vingers van onder die nek tot by die wange, maak weer vingerpunte nat en vryf tot u die hele nek en wange gedek het. Vryf olie dan tussen die twee hande en met oortollige olie, vryf dit dan van onderkant van nek, totdat hele baard area bedek is.
Let wel die Baard-Olie is vir die vel bedoel, om die haarwortel te behandel, voed eers die vel voordat u bekommerd is om die baard 'n mooi glans te gee...
Reviews
There are no reviews yet.