Description
Gebruiksaanwysings:
Plaas paar druppels waar benodig, en vryf in. bring hande tot by neus en asem reuk in. Vir doeltreffende gebruik, drup 5 druppels langs ruggraat af, en vryf in. Of 1-2 druppels in die naeltjie en vryf in. Vryf ook onder voete en masseer olie deeglik in die voete in. Moet nie inwendig gebruik nie. Hou buite bereik van kinders. Moet nie gebruik tydens swangerskap nie. Toets olie eers op 'n klein gedeelte van die vel voordat u dit op grooter areas gebruik.
Gesondheids Voordele van Hisop / Hyssop
•Prevents infections of wounds and cuts
•Fights infection and kills bacteria
•Healing deep cuts, scars, insect bites and even acne
•Digestive aid
•Liver problems
•Gallbladder disease
•Gas
•Intestinal pain
•Colic
•Coughs
•Colds
•Sore throat
•Asthma
•Urinary tract infections
•Poor circulation
•Menstrual cramps
•To cause sweating (in baths)
•Topically for burns, bruises, and frostbite
One should avoid hyssop if pregnant or history of epilepsy. Even 2-3 drops of this essential oil can cause convulsions in children.
Reviews
There are no reviews yet.