Al wat ek kan sê is, die Wonderolie is die moeite werd, my man kan op staan sonder rugpyn en pyn in die bene van die Wonderwerkende olie en ek weet nie van pyn in my nek en hoofpyn van die Wonderolie nie. Al die eer aan ons Koning se Wonderolies. Ek sal dit aan beveel vir almal. My dogter van Springs het vir haar gekry vir haar spiere wat knoppe trek en sy kan nou sonder die seer spiere loop.